Afrikaners te Londen.
Te Londen is een Afrikaansche Vereeniging opgerich Het doel van deze Vereeniging is:
a. Om die band tussen Afrikaners in Londen te versterk;
b. Om belangstelling te wek in alles wat kan strel tot die opbou van 'n nasionale Afrikaanse karak ter; en
c. Om onderhandelinge aan te knoop met ander Afrikaanse Vereniginge wat v'r dieselfde beginsels ijwer.
Als lede wordt toegelaat elke Hollands sprekende of Hollands-lerende Afrikaner of Afrikaner-vriend wat hom aan die statute onderwerp.
Die Vereniging kom om die veertien da'e bijeen.
Die taal van die Vereniging sal wees Hollands met sy twee gewestelike standaarde, hoewel die Vereni ging meer bepaaldelik v'r die handhawing en ontwik keling van die Afrikaanse standaard sal ijwer.
Het eerste bestuur bestaat uit de heeren Joh. J. Smith, voorzitter; C.L. Leipoldt, onder-voorzitter; Guill. F. Marais, secretaris en Oswald Pirow, penningmeester.