Zuid-Afrika.
Aan Dr. Kiewiet de Jonge,
Voorsitter van die ‘Algemeen Nederlandsch Verbond’, bij sijn aankoms in Suid-Afrika.
Welkom aan ons Suiderstrand!
Oom uit vér ou Moederland.
Hier 's ons Afrikanerhand,
Neem die handdruk met jou mee,
wil 't met ons liefde gee
aan ou Neerland, o'er die see,
Maar ons los jou nie so gouw.
Rook met ons 'n pijpje nou,
en kom drink eers, bij die vrouw,
Só, nòu kan ons lekker praat
Eselskop alleen, ou maat,
sal aan liefde en goeie raad
Ja, d'is reg, wat oom beweer;
ons moet self ons pot regeer,
Maar dit doet ons harte goed
om te sien hoe die ou bloed,
trouw - selfs waar hij kruipe moet -
Trouw ook, oom - 't sij rijk of kaal -
blij ons steeds aan stam en taal,
van die Kaap tot in Transvaal,
Gee jou Koningin die hand,
breng van ons, aan Suiderstrand,
Pretoria, 11 December 1908.
Dit vers is een terugslag op dat van Dr. Schepers in het November-nummer van 1908, blz. 206.
Red.
Steunt eigen handel en nijverheid!