De Gids. Jaargang 123(1960)– [tijdschrift] Gids, De– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 77] [p. 77] Elisabeth Eybers Slak My sagtheid beur sy kronkelige huis en kan nie nog 'n tweede dak verdra. Tuis voel ek vreemd en gaan dan maar op reis met voelspriete wat oral raad moet vra. Tweeslagtig, deur die see katools gespu, word ek op droëland deur 'n dors gekwel waarvan ek, lewend, nooit ontslae raak nie, waarvan ek langsaam sterwend eers herstel. Snail My softness heaves its spiralled canopy: another roof would be too much to bear. At home I'm sunk, abroad I'm still at sea, awkward antennae fumble everywhere. Hermaphrodite the ruttish ocean spewed up from the ooze, on dry land I endure a living thirst by day and night renewed, and know, except slow death, no certain cure. Vorige Volgende