De Gids. Jaargang 123(1960)– [tijdschrift] Gids, De– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 76] [p. 76] Elisabeth Eybers Dilemma Die wit leuen van die liefde wou ek naas die naakte waarheid hou, berekenbaar en onverbloem deur listige herinnering: daar is so veel om te besing, so min om op te noem. En hoe noukeuriger ek staar hoe minder word ek meer gewaar as dat geen mens wat gloed beskou om dit met as te vergelyk ooit wysheid leer: want altyd blyk wit werkliker as grou. Dilemma I measure the white lie of love by holding it alongside of computable bald truth without adding sly memory's estimate: there is so much to sing about, so little to relate. However zealously I pore the less can I distinguish more than that by studying glow to see how it compares with ash one may become no wiser: constantly white gleams more true than grey. Vorige Volgende