De Gids. Jaargang 123(1960)– [tijdschrift] Gids, De– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 74] [p. 74] Elisabeth Eybers Refleksie Kyk hoe die flikkering van weerskynsy twee wandelaars laat saamsmelt en beswym, hul beeltenisse teen mekaar aanvly om al die ongerymdhede te rym. Maar as die skommelkoppeling van die meer gevee word deur 'n streng en bitter wind, hoe bly hul ongedeerd om daarna weer in teer besinningloosheid te verbind? Reflection Two moving figures flow together: see, the glossy wavering of watered serge has caused their fainting images to merge and reconciled all incongruity. But when the rocking copulative bliss is ruffled from the lake, how can they last against a rigorous and bitter blast to blend once more in gentle wantonness? Vorige Volgende