Het Belfort. Jaargang 11
(1896)– [tijdschrift] Belfort, Het– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermd
[pagina 429]
| |
Het Volkslied van Transvaal.
Een ider nasie heef syn land,
Ons woon op Afrikaanse strand;
Ver ons is daar geen beter grond
Op al die wye wereldrond.
Trots is onsGa naar voetnoot(1) om die naam te draGa naar voetnoot(2)
Van kinders van Suid-Afrika.
Een ider nasie heef syn taal;
Ons praat van Kaap tot in Transvaal
Wat almaal maklik kan verstaan.
Wat gaat die ander taal ons aan?
Ons praat, so's pa en oudpapa,
Die landtaal van Suid-Afrika.
Een ider nasie heef syn reg,
Al is hy nog so swak en sleg.
Daar is een oog, wat alles merk,
En set die onreg paal en perk;
Hy kyk ook ons verdrukkers na,
En waak ook ver Suid-Afrika.
Een ider nasie heef syn tyd,
Om op te groei en af te slyt;
En so'sGa naar voetnoot(3) ons Liewe Heer dat doet,
So is dit altyd wys en goed.
Da kom een dag ver ons ook, Ja!
Vertrouw op God, Suid-Afrika!
Want al die nasies heef en God,
Hy re'elGa naar voetnoot(4) ieder volk syn lot;
Hy heef ver ider volk syn taal,
Syn land, syn reg, syn tyd bepaal.
Wie dit verag sal syn straf dra,
O God, bescherm Suid-Afrika!
|
|