Voornaamste geschriften
Onderwys aan die Kaap onder die Kompanjie 1652-1795 - 'n Kultuurhistorische studie. Kaapstad, Juta & Kie, 1937.
Onderwys in Kaapland - 'n Historiese oorsig. Pretoria, Van Schaik, 1940; 1951.
Onderwys aan die Kaap onder die Bataafse Republiek - 'n'n Kultuurhistoriese studie. Pretoria, Van Schaik, 1944.
Onderwys in Suid-Arika. Pretoria, Van Schaik, 1958; 1963 (saam met prof. J. Chris Coetzee e.a.).
Onderwys in Drakenstein gedurende 'n anderhalve eeu, 1689-1939 in Kwart-millenium. Gedenkboek Paarl (Drakenstein) Gemeente, 1691-1941. Paarl, Paarl Drukpers Mpy, 1941.
Skoolrapporte - 'n Nuwe Benadering/School Reports - A New Approach. Kaapstad, Maskew Miller, 1955.
Stellenbosch 1866-1966. Honderd jaar hoër onderwys. Kaapstad, Nasionale Boekhandel Bpk., 1966 (hoofstukke 2-12).
Opvoedkundige studies. Stellenbosch en Grahamstad, Uiniversiteits-uitgewers en Boekhandelaars Edms., 1969.
Professor H.B. Thom in Die groei van de Universiteit 1954-1969. Uitgegee deur die Universiteit van Stellenbosch. Elsiesrivier, (Kaap), Nasionale Handelsdrukkery bpk, 1969.