Vernaamste publikasies
Vaalrivier die broederstroom, of Die uiteinde van Generaal C.F. Beyers. Bloemfontein, Het Volksblad, [1916] (tweede uitgawe [1917]).
Jannies, Johnnies en Jantjies. 1. Potchefstroom, Het Westen, [1917] (toneelstuk).
Die methode van ondersoek na die ontstaan van die Afrikaanse taal. Kaapstad, Nasionale Pers Beperk, [1917].
Rebellie-sketse uit my dagboek, 1914-1915. Amsterdam-Pretoria, J.H. de Bussy; Kaapstad, h.a.u.m., 1918.
Volk en taal van Suid-Afrika. Pretoria-Amsterdam, J.H. de Bussy; Kaapstad, h.a.u.m., 1921 (dissertasie Universiteit van Amsterdam).
Beskouinge en feite. Kaapstad, Nasionale Pers Beperk, 1936.
Etimologiese woordeboek van Afrikaans. Kaapstad, Nasionale Pers Beperk, 1936.
Rommelpot in die hanekot. Johannesburg, Voortrekkerpers, [1946].
Radiopraatjies oor Afrikaans. Johannesburg, Voortrekkerpers, 1956.
Ons en ons taal. Johannesburg, s.a.u.k., [1959].
Mense van gister, vandag en môre. Johannesburg, Voortrekkerpers, 1963.
Taalonderwys: 6 lesings. Johannesburg, s.a.u.k., [1964] (Radio-universiteit).
Lys van afkortings. In opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns. Bloemfontein, Nasionale Pers Beperk, 1939 (in samewerking met andere).
Ons taal is ons trots; Afrikaans; moedertaal. Johannesburg, Voortrekkerpers (standerds 1 en 2, [1965]; standerds 4 en 5; in samewerking met andere).
Luister, lees en leer. Afrikaans moedertaal. Johannesburg, Voortrekkerpers (standerd 6, 1958; standerd 7, 1959; standerds 9 en 10, 1960; hulpboekie vir onderwysers standerds 6 en 7, 1959; standerds 8, 9, en 10, [1960]; met G.N. Claassen, Marthinus Stephanus Buson en Charles Peter van der Walt).
Afrikaanse volksliedjies. Pretoria-Amsterdam, J.H. de Bussy; Kaapstad, h.a.u.m. (deel 1 Piekniekliedjies (balladepoësie), 1918 2 dele; deel 2 Minneliedjies, 1921; met Lodewicus Johannes du Plessis).
Viwet se tweetalige Suid-Afrikaanse brieweboek./Viwet's bilingual South African letter writer. Pretoria, J.H. de Bussy; Kaapstad, h.a.u.m., 1937 (met S.J. Hofmeyr).
Kruim en kors. Johannesburg, Voortrekkerpers, 1964 (met Benedictus Kok en Fredrick Johannes Snyman).
Afrikaanse etimologieë. [Pretoria], Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1967 (met Gabriel Stefanus Nienaber).