Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[47]47. Josef stel syn Famili voor an Farao, vs. 1-12.1.[regelnummer]
En Josef kom en vertel an Farao en sê: ‘Myn
vader, en myn broers, en hulle skape, en hulle beeste,
en al wat hulle besit, is gekom uit land Kana'an uit;
2.[regelnummer]
en kyk, hulle is in land Gosen.’ - En onder syn broers
uit neem hy 5 manne, en stel hulle voor Farao syn
3.[regelnummer]
angesig. - En Farao sê an syn broers: ‘Wat is julle
bestaan?’ En hulle sê an Farao: ‘Jou knegte is
4.[regelnummer]
skaapboere, ons net soos oek ons vaders.’ - En hulle sê
an Farao. ‘Ons is gekom om as vreemdelinge in di
land te woon; want daar is gen kos ver di skape, wat
jou knegte het ni, omdat di hongersnood swaar is in
land Kana'an; en nou laat tog jou knegte in di land
Gosen woon!’
5.[regelnummer]
En Farao spreek tot josef en sê: ‘Jou vader en
6.[regelnummer]
jou broers is na jou toe gekom; - Egipteland is voor
jou angesig, in di beste part van di land laat jou vader
en jou broers woon; laat hulle woon in land Gosen;
en as jy weet dat daar onder hulle wakker manne is,
maak hulle dan tot opsiners van myn vé.’
7.[regelnummer]
En Josef breng ver syn vader Jakob in, en stel hom
voor Farao syn angesig; en Jakob segen ver Farao. -
8.[regelnummer]
En Farao sê an Jakob: ‘Houveul is di dage van jou
9.[regelnummer]
lewensjare? - En Jakob sê an Farao: ‘Di dage van
di jare wat ek rond getrek het is 130 jare; di dage van
myn lewensjare was mar min en teenspoedig, en het ni
bereik di dage van di lewensjare van myn vaders, in
10.[regelnummer]
di dage wat hulle omgeswerwe het ni. - En Jakob
segen ver Farao, en gaan uit van Farao syn angesig.
11.[regelnummer]
En Josef gé 'n woonplek ver syn vader en ver syn
broers en gé an hulle 'n besitting in Egipteland, in di
beste van di land, in di land van Raméses, soos Farao
| |
[pagina 127]
| |
12.[regelnummer]
georder het. - En Josef onderhou syn vader, en syn
broers, en di hele famili van syn vader met brood, tot
di mond van di klein kindertjiis toe.
| |
Nood en Afhankelikheid van di Egiptenaars, vs. 13-26.13.[regelnummer]
En daar was gen brood in di hele land ni; en di
honger was baing swaar, so dat Egipteland en land
14.[regelnummer]
Kanaan beswyk van di hongersnood. - En Josef versa-
mel al di geld wat te kry was in Egipteland en land
Kanaan, ver di koring wat hulle koop; en Josef breng
15.[regelnummer]
di geld in Farao syn huis. - En di geld van Egipteland
en van land Kanaan, was op, en al di Egiptenare kom
na Josef toe en sê: ‘Gé ver ons brood, want waarom
sal ons sterwe in jou teenwoordigheid, want ons geld is
16.[regelnummer]
op?’ - En Josef sê: ‘Gé julle vé, en ek sal an julle
17.[regelnummer]
gé ver julle vé as julle geld op is.’ - Toen breng hulle
hulle vé na Josef toe, en Josef gé an hulle brood ver
pêrde en ver di besitting van skape, en ver di besitting
van beeste, en ver esels, en hy voorsiin hulle van brood
in ruil ver al hulle vé in di jaar.
18.[regelnummer]
Toen di jaar om was, kom hulle na hom toe in di
twede jaar en sê an hom: ‘Ons wil dit ni wegsteek
ver Meneer ni, want di geld is op, en di besitting van
vé is Meneer syne; daar is niks meer voor di angesig
van Meneer o'ergebly ni as ons lyf en ons grond. -
19.[regelnummer]
Waarom sal ons voor jou angesig dood gaan, sowel
ons as ons land? Koop ver ons en ons land ver
brood, en ons en ons land sal diinsbaar wees an Farao;
en gé saad, dat ons kan lewe, en ni sterwe ni, en dat
di land ni woes worde ni!’
20.[regelnummer]
En Josef koop di hele Egipteland ver Farao; want
di Egiptenare verkoop elke man syn grond, omdat di
honger di oerhand o'er hulle kry; en di land word
21.[regelnummer]
Farao syn ei'endom. - En di volk verplaas hy na
di dorpe toe, van di een end van Egipte syn grens-
22.[regelnummer]
skeiding tot an di ander end daarvan. - Net di grond
| |
[pagina 128]
| |
van di priisters koop hy ni, want Farao het an di
priisters 'n deel grond gegé, en hulle eet di deel wat
Farao an hulle gegé het; daarom het hulle ni hulle
land verkoop ni.
23.[regelnummer]
En Josef sê an di volk: ‘Kyk ek het vandag ver
julle gekoop, en julle land, ver Farao; kyk, hiir is
24.[regelnummer]
saad ver julle, en julle sal di land besaai. - En dit sal
gebeur by di insameling, dat julle di vyfde deel an
Farao sal moet gé, en 4 parte sal ver julle wees, tot
saad-koring en ver julle kos, en ver di wat in julle
25.[regelnummer]
huise is, en ver kos ver julle klein kindertjiis.’ - En
hulle sê: ‘Jy het ons lewe gered; laat ons guns
verkry in Meneer syn oge, en ons sal Farao syn knegte
26.[regelnummer]
wees.’ - En Josef maak dit tot 'n wet tot vandag toe
o'er Egipteland, dat Farao di vyfde deel kry, buiten di
land van di priisters alleen, wat ni Farao syn geworde
is ni.
| |
Josef doen 'n Eed an Jakob, vs. 27-31.27.[regelnummer]
En Isra'el woon in Egipteland, in land Gosen, en
hulle had hulle plase daarin, en hulle was vrugbaar,
28.[regelnummer]
en vermeerder baing. - En Jakob lewe in Egipteland
17 jare; en al di dage van Jakob syn lewensjare was
29.[regelnummer]
147 jare. - En Isra'el syn dage om te sterwe kom an,
en hy roep syn seun Josef, en sê an hom: ‘As ek nou
guns in jou oge gekry het, set tog jou hand onder myn
heup, en handel met my goed en reg; begrawe my tog
30.[regelnummer]
ni in Egipte ni. - En ek sal lê same met myn vaders,
en jy sal my vervoer uit Egipte uit, en my begrawe
in hulle begraafplaas.’ En hy sê: ‘Ek sal doen
31.[regelnummer]
vollens jou woord.’ - En hy sê: ‘besweer my dit.’
En hy besweer hom dit. En Isra'el buig sigGa naar margenoot1 op di
koppenend van di bed.
Vs. 31, word vertaal deur di 70: ‘Isra'el leun op di bo'end van syn kiri,’ wat o'ergeneem word in Hebr. 11:21. |
|