Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[35]35. Jakob suiwer syn Huis en vertrek na Bet-el, vs. 1-8.1.[regelnummer]
En God sê an Jakob: Maak klaar, trek op na Bet-el
toe, en woon daar; en maak daar 'n altaar ver God,
wat an jou verskyn het, toen jy gevlug het van di
2.[regelnummer]
angesig van jou broer Esau. - En Jakob sê an syn
famili, en an almal wat by hom was: ‘Set weg di
vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle, en
3.[regelnummer]
trek ander klére an, - en laat ons klaar maak, en op-
trek na Bet-el; en ek sal daar 'n altaar maak ver
God, wat ver my geantwoord het in di dag van myn
benoudheid, en wat met my was op di weg wat ek gegaan
4.[regelnummer]
het.’ - En hulle gé an Jakob al di vreemde gode, wat
in hulle hand was, en al di oorringe wat in hulle ore
was, en Jakob begrawe dit onder diGa naar margenoot1 eikeboom, wat by
5.[regelnummer]
Sigem was. - En hulle trek vort, en 'nGa naar margenoot2 grote vrees
was op di stede wat rondom hulle was, en hulle agter-
volg di seuns van Jakob ni.
6.[regelnummer]
En Jakob kom by Lus, wat in di land Kanaan is, (dit
7.[regelnummer]
is Bet-el), hy, en al di mense wat by hom was. - En
hy bou daar 'n altaar, en noem di plaasGa naar margenoot3 El-Bet-el,
want daar het God an hom verskyn, toen hy gevlug
het van di angesig van syn broer.
| |
[pagina 94]
| |
8.[regelnummer]
En Debora, di aia van Rebekka, sterwe en sy werd be-
grawe onderkant Bet-el, onder di eikeboom; en di
naam daarvan is genoemGa naar margenoot1 Allon-Bagut.
| |
God verskyn weer an Jakob, vs. 9-15.9.[regelnummer]
En God verskyn weer an Jakob, toen hy van Paddan-
10.[regelnummer]
Aram af kom, en segen ver hom. - En God sê an hom:
‘Jou naam is Jakob; jou naam sal ni meer Jakob
genoem worde ni, mar Isra'el sal jou naam wees.’ En
11.[regelnummer]
Hy noem syn naam Isra'el. - En God sê an hom: ‘Ek
isGa naar margenoot2 God Almagtig; wees vrugbaar, en vermenigvuldig;
'n nasi, ja 'n versameling van nasiis sal uit jou ont-
12.[regelnummer]
staan, en konings sal uit jou lendene vortkom; - en di
land wat Ek gegé het an Abraham en Isak, sal Ek an
13.[regelnummer]
jou gé, en an jou saad na jou sal Ek di land gé.’ - En
God vaar op van hom af, van di plek waar Hy met
14.[regelnummer]
hom gepraat het. - En Jakob set 'n pilaar op di plek
waar Hy met hom gepraat het, 'n pilaar van klip, en
hy giit daarop 'n drankoffer, en hy giit oli daarop. -
15.[regelnummer]
En Jakob noem di naam van di plaas waar God met
hom gepraat het, Bet-el.
| |
Di Afsterwing van Ragel, vs. 16-21.16.[regelnummer]
En hulle reis van Bet-el af, en daar was nog 'n klein
endji pad voor hulle by Efrata kom; en Ragel kry
17.[regelnummer]
barensnood, en sy had dit swaar by di geboorte. - En
dit gebeur, toon sy dit swaar had by di geboorte, dat
di kraamvrou ver haar sê: ‘Moet ni bang wees ni;
18.[regelnummer]
want dis oek 'n seun ver jou!’ - En dit gebeur toen
haar siil uitgaan (want sy sterwe), dat sy syn naam
noemGa naar margenoot3 Ben-oni, mar syn vader noem homGa naar margenoot4 Benjamin.
19.[regelnummer]
En Ragel sterf, en werd begrawe langs di pad na
20.[regelnummer]
Efrata, dit is Bet-lehem. - En Jakob rig 'n pilaar op
haar graf op, dis di pilaar van Ragel haar graf tot
| |
[pagina 95]
| |
21.[regelnummer]
vandag toe. - En Jakob trek vort en slaan syn tent op
anderkant di toring van Eder.
| |
Jakob syn Kinders, vs. 22-26.22.[regelnummer]
En dit gebeur, toen Isra'el in di land woon, dat Ruben
gaan en lê by Bilha, syn vader syn bywyf; en Isra'el
hoor dit.
23.[regelnummer]
En di seuns van Jakob was 12. - Di seuns van Lea:
di eersgeborene van Jakob, Ruben, en Simeon, en Levi,
en Juda, en Issasgar, en Zebulon.
24.[regelnummer]
Di seuns van Ragel: Josef, en Benjamin.
25.[regelnummer]
En di seuns van Bilha, di slawemeid van Ragel: Dan,
en Naftali.
26.[regelnummer]
En di seuns van Zilpa, di slawcmeid van Lea: Gad,
en Aser.
Dis di seuns van Jakob, wat an hom gebore is in Pad-
dan-Aram.
| |
Dood en Begravenis van Isak, vs. 27-29.27.[regelnummer]
En Jakob kom by syn vader Isak an Mamre by Kir-
jath-arba (dit is Hebron), waar Abraham en Isak as
28.[regelnummer]
vreemdelinge verkeer het. - En di dage van Isak was
29.[regelnummer]
180 jare. - En Isak syn gees gaan uit en hy sterwe, en
word versamel tot syn volk, oud en vol van dage; en
syn seuns Esau en Jakob begrawe ver hom.
|
|