Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 53]
| |
vrou: ‘Sy is myn suster.’ En Abiméleg, koning
3.[regelnummer]
van Gerar, stuur en neem ver Sara. - Mar God kom na
Abiméleg in 'n droom di nag en sê an hom: ‘Kyk
jy is dood om di vrou wat jy geneem het; want sy is
4.[regelnummer]
met 'n man getroud.’ - Mar Abiméleg was ni naby
haar gekom ni, en hy sê: ‘Here, sal u dan 'n regvêr-
5.[regelnummer]
dige nasi oek dood maak? - Het hy ni self ver my gesê
ni: Sy is myn suster? En sy, sy self het gesê: Hy
is myn broer. In di opregtheid van myn hart en di
6.[regelnummer]
onskuld van myn hande het ek dit gedoen.’ - En God
sê an hom in 'n droom: ‘Ja, Ek weet dat jy dit gedoen
het in opregtheid van jou hart, en Ek self het ver jou
terug gehou van teen My te sondig, daarom het Ek jou
7.[regelnummer]
ni toegelaat om ver haar an te raak ni. - Daarom gé
nou di man syn vrou terug, want hy is 'n profeet, en
hy sal ver jou bidde en jy sal lewe; mar as jy ni ver
haar terug gé ni, weet dat sterwende sal jy sterwe, jy,
8.[regelnummer]
en al wat joue is.’ - En Abiméleg staan di oggend
vroeg op, en roep al syn knegte, en vertel al di dinge
9.[regelnummer]
in hulle ore; en di manne was baing in di nood. - En
Abiméleg roep ver Abraham en sê an hom: ‘Wat
het jy an ons gedaan? en wat het ek teen jou gesondig,
dat jy op my en op myn koninkryk 'n groote sonde
gebreng het? Dade wat ni moes gedoen wees ni het
10.[regelnummer]
jy an my gedoen.’ - En Abiméleg sê an Abraham:
11.[regelnummer]
‘Wat het jy gesiin, dat jy di ding gedoen het!’ - En
Abraham sê: ‘Omdat ek gedenk het: sekerlik di
vrees van God is ni in di plek ni, en hulle sal ver my
12.[regelnummer]
dood maak om myn vrou ontwil. - En verder sy is
werkelik myn suster, sy is di dogter van myn vader,
mar ni di dogter van myn moeder ni: en sy is myn
13.[regelnummer]
vrou geworde. - En dis gebeur, toen God ver my van
myn vaders huis laat weg trek het, dat ek ver haar
gesê het: Dis di weldaad wat jy an my sal bewys, op
elke plek waar ons kom, sê van my: Hy is myn
14.[regelnummer]
broer.’ - En Abiméleg neem skape, en osse, en slawe-
| |
[pagina 54]
| |
jongens en slawe-meide en gé an Abraham, en gé ver
15.[regelnummer]
Sara syn vrou an hom terug. - En Abiméleg sê:
‘Kyk, myn land is voor jou angesig; woon waar dit
16.[regelnummer]
goed is in jou oge.’ - En an Sara sê hy: ‘Kyk, ek het
an jou broer 1000 silwer stukke gegé; kyk,Ga naar margenoot1 dis ver
jou tot 'n bedekking van di oge, voor almal wat met jou
17.[regelnummer]
is, en voor almal is an jou nou reg gedaan.’ - En
Abraham bid tot God, en God genees ver Abiméleg,
en ver syn vrou, en syn diinsmeide sodat hulle baar;
18.[regelnummer]
- want Jehova had elke baarmoeder van di huis van
Abiméleg heeltemal toegesluit, om Sara, Abraham
syn vrou ontwil.
Vs. 16 kan op verskillende manire vertaal worde. Ons het di nuwe Engelse vertaling gevolg; di opvatting is: ‘dit (di 1000 silwerstukke) is ver jou tot 'n bedekking van di oge,’ namelik om 'n sluier te koop, dat andere ni weer deur jou skoonheid in versoeking gebreng worde ni. |
|