Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 44]
| |
16 - Di geboorte van Ismaël, 16:1-16.1.[regelnummer]
En Saraï, Abram syn vrou, baar gen kinders ver hom
ni: en sy had 'n Egiptise diinsmeid, en haar naam
2.[regelnummer]
was Hagar. - En Saraï sê an Abram: ‘Kyk nou,
Jehova het my teruggehou van kinders te kry, gaan
tog in tot myn diinsmeid, altemit sal ek uit haar
opgebou worde.’ En Abram hoor na di stem van
3.[regelnummer]
Saraï. - En Saraï, Abram syn vrou, neem ver Hagar,
di Egiptise, haar diinsmeid, nadat Abram 10 jare in
di land Kanaän gewoon het, en gé ver haar an Abram
4.[regelnummer]
haar man, tot 'n vrou ver hom. - En hy gaan in tot
Hagar, en sy ontvang; en toen sy siin, dat sy ontvang
5.[regelnummer]
het, werd haar juffer veragtelik in haar oge. - En
Saraï sê an Abram: ‘Myn onreg is op jon; ek het
myn diinsmeid in jou boesem gegé; en toen sy siin dat
6.[regelnummer]
sy ontvang het, was ek veragtelik in haar oge.’ - En
Abram sê an Saraï: ‘Kyk jou diinsmeid is in jou
hand, doen an haar wat goed is in jou oge.’ En
Saraï werk hard met haar, en sy vlug van haar
angesig.
7.[regelnummer]
En di Engel van Jehova kry haar by 'n waterfontein
8.[regelnummer]
in di woestyn, by di fontein in di pad na Sur. - En
hy sê: ‘Hagar, diinsmeid van Saraï, waarvandaan
kom jy? en waarnatoe gaan jy?’ En sy sê: ‘Van
9.[regelnummer]
di angesig van Saraï myn juffer vlug ek.’ - En di
Engel van Jehova sê an haar: ‘Keer terug na jou
juffer toe, en onderwerp jou onder haar hande.’ -
10.[regelnummer]
En di Engel van Jehova sê an haar: ‘Vermenigvul-
digende sal Ek jou saad vermenigvuldig, sodat dit deur
11.[regelnummer]
di menigte ni kan getel worde ni?’ - En di Engel van
Jehova sê an haar: ‘Kyk, jy is bevrug en sal 'n seun
haar, en jy sal syn naam noemGa naar margenoot1 Ismaël, omdat Jehova
12.[regelnummer]
jou verdrukking gehoor het. - En hy sal 'n woudesel
van 'n mens wees: syn hand sal teen almal wees en di
hand van almal teen hom; en hy sal woon voor di
angesig van al syn broers.’
| |
[pagina 45]
| |
13.[regelnummer]
En sy noem di naam van Jehova wat met haar gepraat
het:Ga naar margenoot2 ‘Gy God wat my siin!’ Want sy sê: ‘Het ek
14.[regelnummer]
ooit hiir gekyk na Hom wat ver my siin?’ - Daarom is
di put genoem: ‘Put van di Lewende wat my siin;’ let
op, dis tusse Kades en tusse Bered.
15.[regelnummer]
En Hager baar an Abram 'n seun, en Abram noem di
naam van syn seun, wat Hager gebaar het, Ismaël. -
16.[regelnummer]
En Abram was 86 jaar oud, toen Hager Ismaël an
Abram baar.
|
|