verander ie. So ken en waardeer ek Willem steeds: hij luister en hoor, hij is een loyale vriend, hij doen wat hij beloof, hij denk goed voor hij hand op papier sit, hij maakt nooit uitsprake wat op vooroordeel of slordige navorsing gegrond is nie. Hij is een eiesoortige denker, en hij het 'n onblusbare humorsin wat kuiers saam hom altijd in 'n klein feest omskep.
Terwijl Suid-Afrika destijds - tereg - deur die wereld in die beskuldigde bank geplaas is weens sy onmenselike staatsbestel, het Willem een paar jaar in 'n woonbestel in Hillbrow, Johannesburg, hom woon. Hier het hij gelees en geluister... Maar niks vir oorsese publikasies geskrijf nie.
‘Ek begrijp die kompleksiteit van die land nog niet ten volle nie,’ het hij een keer gese. 'n Merkwaardige opmerking in teenstelling met al die Slimjanne van oorsee wat ‘parachute reporting’ hier kom doen het: strijk neer, kijk bietjie rond en gaan skrijf dan lange (slappe?) verhale oor wat hier aan die gang is.
In 'n tijd wat dit allesbehalwe politiek korrek was om Suid-Afrika te verdedig, het Willem op Nederlandse tv met feitelijkhede die stommiteite beveg wat soms oor die land kwijtgeraak is.
Omdat hij immer optree met die moed van sij oortuiging, omdat hij 'n loyale vriend is en omdat hij die land wat ek in mij murg liefhet met respek behandel het en steeds doen, sal ek altijd vir hom 'n kers aansteek.
Elphra Erasmus.
Journalis en boekredakteur bij die Afrikaanse dagblad Beeld in Johannesburg.