Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 62] [p. 62] Was 'n jonge digter Was 'n jonge digter Uit Suid-Afrika, Wou gin noointjie hê nie - Ra-ra, ra-ra, ra! Kwam 'n Hollandse noointjie - Maar ik weet nie bra Of ik dit mag sê nie, Taraboemdira! Vorige Volgende