Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 52] [p. 52] Sonnedaal Die purper van purpere lugte, Die lila van sonnedaal - Die sterwende dag se sugte, Hul laat mij gedagte dwaal. Ik denk aan 'n blonde meisie, Ik denk aan 'n kleurige brief, En ik hoor in mij siel net èèn wijsie: Ik het haar, O, so lief! Vorige Volgende