| |
| |
| |
Register van die lewe en werk van Jan Sebastian Rabie
Sy lewe
Herkoms: Leipzig-Rabies, 19-24, 25; gekleurde bloed, 22; etimologie van naam, 23-24 |
Jeugjare: geboorte, 25; eerste herinneringe, 28, 29; nomadiese kleuterjare, 25-30; kinderjare op Riethuiskraal, 31-45; hoërskooljare op Riversdal, 45-50; eksperimente met tekenkuns, 48-49; begin lees, 48; werk aan ensiklopedie, 48-49, 50, 51; meisies, 48-49, 113; ontdek musiek, 49; senior sertifikaat-eksamen, 49-50 |
Studentejare aan Universiteit van Stellenbosch, 50, 51-76; as eerstejaar, 53-54; in Wilgenhof, 53-54; meisies: 53-54, 55, 56, 65, 97; subredakteur by Die Stellenbosse Student, 66; onderwysdiploma, 76-78; voltooiing van M.A., 82, 95-104; onvoltooide doktorale verhandeling, 201 |
Onderwyser: voltooi onderwyskursus, 76-78; tydelike betrekkings as rondtrekkende onderwyser, 79-83, 95, 102; op Riethuiskraal, 122-125; in wese, 245, 252, 466 |
Omroeper, 241-267, 288 |
Skrywer: werk aan ensiklopedie, 48-49, 50, 51; ontdekking van woord as medium, 49, 59, 65-66, 74, 76; eerste gepubliseerde gedig, 66-67; studenteverse, 68-70, 72-74, 83-85, 95, 97-99, 101-112; einde van digterskap, 111, 146; eerste prosawerk, 70-71; oor onverenigbaarheid van man en vrou, 71, 72, 85, 86, 215; tydskrifverhale, 85-87, 95, 101, 112; vertalings, 99-100, 138, 148, 167, 200, 215, 287, 434-435, 460; oor roeping en taak as skrywer, 104, 146, 147, 196-199, 277, 281, 305, 352, 460-461; opvatting van die skryfkuns, 125, 147; (agter)stand van en bydrae tot vernuwing in Afrikaanse prosa, 126-128, 195, 204, 217, 218, 224, 258, 261, 342, 474; eksistensialisme, 136, 207, 236; verdieping in Franse en Wes-Europese letterkunde, 138, 147, 200, 203, 461; surrealisme, 151-152, 211, 223, 235, 339, 339, 457-458; prosaverse, 214; posseëlrubriek, 245, 264, 281; wetenskapfiksie, 264-267, 384, 434, 464; afsku van publikasiebeheer en verset teen sensuur, 282, 336-354, 440-456; oor neosensuur, 446; stimulus en leermeester vir jonger skrywers, 352; lid van SA Akademie, 451-456; Scheepersprys vir Jeuglektuur, 453, 455-456; Versamelverhale en 60ste verjaardag, 460; Ridder van Franse Légion d'Honneur (Erelegioen), 460-461; eredoktoraat van UOVS, 464-465; viering van 70ste verjaardag op Onrus, 465-466; erelidmaatskap van Afrikaanse Skrywersgilde, 466 |
Laaste jare: depressie en parkinsonisme, 468-474; dood, 474 |
Reis en verblyf: Simonstad, 104-109; Johannesburg, 110, 113, 115-119; Natal, 120-121, 122; Riethuiskraal, 122-125; vertrek na Europa 122, 126, 128; Parys, 129-238, 378, 389, 461, 463; Londen, 132; verkenning van Franse kultuur, 153, 155; België en Nederland, 164-165, 377; Switserland, 171-174; Italië, 174-179, 187-190; Spanje, 191-192; terug in Kaapstad, 239-372; Hofstraat-woonstel in die Tuine, 248-249, 256; Cheviot Place, Groenpunt, 257, 268-335, 342, 405, 415, 429, 449, 476; tweede keer na Europa, 377-380; Skotland, 379-80, 389, 461, 463-464; VSA en Kanada, 380-388; Griekeland, 390-398, 403-412, 462-463; Israel, 398-401; Ciprus, 402; Libanon, 402; Onrus, Vermont, 423-476; laaste oorsese reis, 461-464 |
Karaktereienskappe: alleenloper, introvert, 97, 104, 144, 166, 184, 339, 356, 423, 433; energie en ondernemingsgees, 120, 376, 457; erns en somberheid, 23, 49, 68, 84; geestigheid en gemoedelikheid, 23, 53-54, 60; getrouheid en opregtheid; 24; idealisme, 90, 97, 125, 196, 206; indiwidualisme, trots, 20, 68, 70, 185, 324; opstandigheid en vurigheid, 20, 23, 59, 97, 100-101, 112, 128; menslikheid, goedhartigheid,
|
| |
| |
hulpvaardigheid, mededeelsaamheid, 24, 97, 171, 230, 315, 425, 430, 474-475; romantikus, 55, 59, 64-65, 71, 145; rusteloosheid en swerflus, 28, 85, 110, 121, 122; sensitiwiteit, 29, 38; volharding, 24, 48, 50, 209-210; uitgebeeld in familiewapen, 24 |
Verhoudings: herinnering aan grootouers, 20-21; verhouding met moeder, 28, 40, 43; vader, 42-45, 59, 145, 166; broer Louw, 38-40, 60-62; (Mar)jorie, 422-423, 431, 433-434; Uys Krige, 426, 429; verhouding tot vroue: 53-54, 55, 56, 65, 71, 72, 85, 86, 97, 104, 117, 118, 125, 131, 141, 143, 144, 145, 163, 165-166, 184, 185, 215, 243, 289 |
Belangstellings en liefde vir: skilder- en tekenkuns, 48-49, 52, 63, 65, 74, 98, 143, 144, 175; klassieke musiek, 49, 52, 57, 63, 82, 97, 106, 117, 118, 123, 143; letterkunde, 52-53, 58, 63-65, 74, 76, 82, kyk Skryfwerk; bergklim, 55, 78, 120, 172-174, 193, 320, 324, 356, 432, 438, 459, 470; geografie en hou van statistieke, 57-58, 75-76, 210, 419, 420-421, 464; posseëls, 191, 245, 264, 281, 311; see en versameling van seeterme, 245, 247, 287, 301-303, 419-420, 452, 457, 470; grond en tuinmaak, 405, 415-416, 417, 418-419, 431, 457, 463, 464, 472; kookkuns, 417, 420; olywe, 247, 417-418, 464, 470; diere, 424-426, 431, 459, 463 |
Afrikanernasionalisme en liefde vir Afrikaans, 88, 146, 156, 157, 159, 183, 195, 201, 217, 235, 254, 277, 289, 290, 300-301, 304, 305, 342, 355, 357, 359, 408-409, 448, 450, 457-471; begrip van volk deur taal gebind, 21-22, 147, 340-341, 357-358, 367, 371-372, 431, 440-441, 466, 469-470, 475 |
Sosiale en politieke bewussyn en afsku van apartheid, 51, 52, 54, 59, 72, 77-78, 80-84, 89-90, 97, 100-101, 120-121, 125, 137, 146-147, 150, 153-163, 168, 196-199, 217, 235, 237, 243, 250, 251, 254, 268-273, 276-283, 284, 285-286, 287-304, 307, 311-320, 338, 339, 352, 354, 355, 435, 450, 466 |
Godsdiens: 63; opstandigheid teen Calvinisme, 59, 88, 97, 105, 112, 128, 206, 251; mymering oor God, 68, 136, 470 |
| |
Titels en eerste reëls van werke
Aankoms, Die (onvoltooid), 148 |
‘Aarde en wind’, 71 |
‘Afrikaans en die Afrikaner vandag’, 464 |
Agitator, Die, 357 |
‘Agtergrond vir geluk’, 114 |
‘Ander kitaar’, 215 |
Ark, 359, 435-437 |
‘Arme sot’, 53 |
‘Arriba España’, 215 |
‘Asbak, Die’, 148 |
|
‘Baie’, 152, 216 |
‘Bats on Balcon Europa’, 192 |
‘Bed, Die’, 123-124, 283 |
‘Beeldhouer’, 114 |
Begin, Die (onvoltooid), 126 |
‘Begin en einde van 'n jeugverhaal, Die’, 459 |
Bewuste stryd, 83 |
‘Blinde tog’, 107, 108, 112 |
‘Blou huis, Die’, 86 |
‘Blou skoentjies’, 113 |
Boek vir Onrus, 'n, 422, 426, 438, 439, 460 |
Bolandia-reeks, 21-22, 35, 318, 321, 338, 359, 362, 367, 369, 370, 371, 376, 397, 435, 438, 466 |
‘Bou’, 186, 215, 217 |
Buidel, 439 |
|
Daar doer in Kammaland, 247 |
‘Daar's water’, 286 |
Dagboek, kyk Paryse dagboek |
‘Dag van die kasteroliebottel, Die’, 148, 247, 283 |
‘Dag van die roos’, 214, 216, 459-460 |
‘Dakkamer’, 139, 215, 285 |
Dakkamer en agterplaas, 50, 123-124, 139, 148, 186, 214, 247, 284-286, 287, 288, 460 |
‘Dis nie genoeg om elke kus / te ken’, 10 |
‘Doodgeld’, 50, 123-124, 215, 283, 284, 285 |
‘Drie kaalkoppe eet tesame’, 114, 210-211, 216, 224, 250 |
‘Drie portrette’, 114 |
‘Droogte’, 160-163, 196, 216, 284, 338, 384, 441, 446 |
Droomberge - Sederberge, 432, 438 |
| |
| |
Een-en-twintig, 55, 71, 114, 152, 161, 177, 193, 210, 213, 214, 215, 216, 219, 223, 229, 236, 258-263, 274, 275, 281, 283-284, 285, 300, 337, 338, 339, 352, 367, 441, 457-458, 460, 466, 474 |
Een-en-twintig plus, 215, 473, 474-475 |
Eiland voor Afrika, 359-361, 362, 367, 397 |
Eiland voor Europa, kyk Haan vir Eloúnda, 'n |
‘Ek het die spuitfontein se glans’, 67 |
‘Ek kon jou soveel liefde gee’, 72-73 |
‘En droom’, 101 |
‘Enkosi kakhulu’, 82, 153 |
En oseaan, 359, 438, 464 |
Evolusie van nasionalisme, 270, 301, 302, 317 |
|
‘Gardi’, 71 |
‘Garish mud’, kyk ‘Skelle modder’ |
‘Geboorte in droom’, 101 |
‘Gebore’, 69 |
Geen somer, 20-21, 28, 32-33, 37, 39, 42-43, 46, 71, 91-95, 97, 104 |
Georges Bernanos, écrivain malgré lui (Skrywer, ten spyte van homself), 201 |
‘Gesprek onder 'n donker maan’, 216 |
‘Glimlag met my’, 73 |
‘God se bobbejaan’, 286 |
‘Gondel-deuntjie’ (‘Gondola Tune’), 177, 216, 250 |
‘Goue son, Die’, 113 |
Groen planeet, Die, 266 |
Groen reise, 121-122, 153, 323 |
Groot anders-maak, Die, 318, 359, 362-367, 368, 389, 397 |
‘Groot vrot, Die’, 286 |
‘Groter as die dood’, 113 |
‘Gryse môre’, 68-69 |
‘Grys is haar oë van die pyn’, 69 |
|
Haan vir Eloúnda, 'n (eers Eiland voor Europa), 409, 412, 434, 439, 466 |
‘Haat’, 83-84 |
‘Heilige rawe van Elia die profeet, Die’, 24 |
Helgard van die hel, 149-150, 200, 201 |
Hemelblom, Die, 266, 267, 434 |
‘Herfs’, 110 |
‘Herfsblare’, 84 |
‘Hier deur ons spoel die ligte wyn’, 68 |
‘Hoe ek begin het’, 112 |
‘Hoofstad’, 216 |
‘Hul praat van oorlog’, 83 |
‘Hul stoot hom deur die deur’, 54 |
‘Hy is 'n stugge vreemdeling eers’, 107 |
|
‘In die begin’, 113 |
‘Interessante mededelings oor skrywers, in die besonder oor Uys Krige, Ingrid Jonker en M.I. Murray se Witwater se mense’, 459 |
‘Is alles dan so klein, O Heer’, 70 |
‘Is ons middelmatig?’, 70 |
|
‘Jaffie leer’, 284, 285, 286 |
Johanna se storie, 437-438 |
|
‘Kafees’, 101 |
‘Kersfeesgeheim, Die’, 113 |
‘Kersfeesnag, Die’, 113 |
‘Khoib en die see’, 286, 358 |
‘Kind’, 215 |
Kinders van die reënboog (Luk Geluk), 464, 470 |
Klein koninkryk, 33, 37, 39, 50, 92 |
‘Klipblom, Die’, 286 |
Klipwieg, 397, 400, 403, 405, 407, 411-412, 466 |
‘Koekie seep, 'n’, 286 |
‘Kom saam met my vanaand’, 69 |
‘Kortkuns met verwysing na Een-en-twintig’, 459 |
|
‘Laaste trem, Die’, 113 |
‘La promenade en chien’, 212-213, 250 |
‘Lekkerlees’, 459 |
‘Lente is soos 'n laggende vrou’, 114 |
‘Liefde’, 106 |
‘Liefde in Korsika’, 191 |
‘Lis van jou heupe, Die’, 98 |
Luk Geluk, kyk Kinders van die reënboog |
|
‘Maestro’, kyk ‘Simfonie’ |
‘Mallemeule’, 113 |
Man alone, 204-205, 208, kyk ook Mens-alleen |
Man apart, A, 370, 379, kyk ook Waar j_ sterwe |
‘Man met die swaar been, Die’, 211-212, 216 |
‘Man van ons straat, 'n’, 307 |
‘Masters of the feast’, 192 |
‘Meisie nou’, 98 |
| |
| |
Mens-alleen, 205-209, 210, 213, 214, 220, 228, 229, 230, 249, 250, 275, 324-325, 331, 337, 339, 345, 352, 432, 466, kyk ook Man alone |
‘Mia’, 109, 112 |
‘Moeder koei’, 213, 216 |
‘My broer Louw’, 60-62 |
‘My eerlike wil’, 66 |
‘My hart klop in die pyn van afskeid, lief’, 85 |
|
‘Naamlose brief’, 112 |
‘Nagvuur’, 113 |
‘Net jy kan lewe bring, net jy’, 72 |
‘New pyramids’, kyk ‘Nuwe piramides, Die’, 250 |
Nog skyn die sterre, 87-91, 94, 95, 97, 113, 120 |
‘Nooiensrit na Rondebosch’, 358 |
Nuus van die land, 247-248 |
‘Nuwe piramides, Die’ (‘The new pyramids’), 216, 250 |
|
‘O, die berge’, 71 |
‘O donker ongewenste tog’, 474 |
Olywe, vrug van die Bybel, 247 |
‘Om voor te lewe’, 71 |
‘Onder die hemel’, 215, 284 ‘Onrus’, 111 |
Ons, die afgod, 287-304, 307, 324, 325, 338, 341, 354, 355, 356, 368, 375, 435, 436, 475 |
‘Ons klim’, 44 |
‘Oom Kaspaas kom terug’, 113 |
‘Op die berg’, 215, 284, 285 |
‘Opsigter Dawids en die skilder Jacopi’, 123-124, 148 |
outobiografie, kyk Sestigers in woord en beeld: Jan Rabie |
‘O vriend’, 109 |
‘Owl and the morning, The’, 215 |
|
‘Padda en die maan, Die’, 71, 216 |
Pad na mekaar, Die, 59-60, 61, 124-125 |
‘Pad was lang en swaar, Die’, 44 |
Paryse dagboek, 131, 141, 142, 144, 145, 148, 149, 153, 154, 155, 156, 157, 160, 164, 179, 184, 191, 196, 198, 202, 203, 204, 205, 207, 209, 214, 235, 275, 279, 290, 300, 352, 473 |
Paryse lesing, kyk ‘South Africa, my problem’ |
‘Parys se Sestigers’, 168, 201 |
‘Plek vir een’, 216, 338 |
‘Poinsettias’, 112 |
Polemika, 316, 354 |
‘Portret van 'n vrou’, 114 |
‘Proefkonyn op Mont Blanc’, 193 |
|
‘Rabie-lied’, 24 |
‘Reënboogkleure’, 67 |
‘Rivier van my jeug’, 33, 37, 39, 50, 92, 446 |
‘Romeo en Juliet’, 86 |
‘Rooi perde van Frans Marc, Die’, 98 |
‘Roos, Die’, 112 |
Roos aan die pels, Die, 286, 307, 358, 460 |
|
Seeboek van die Sonderkossers, Die, 60, 420, 422, 434, 452, 453, 456 |
‘Serenada vir die ou manne’, 111 |
Sestigers in woord en beeld: Jan Rabie, 37, 43, 49, 65, 80, 82, 83, 90, 93, 235, 322, 438-439 |
‘Sigaretrook’, 106 |
‘Simfonie’, 106 |
‘Simpel Sefie’, 105 |
‘Skaduwees by bome’, 71-72 |
‘Skelle modder’ (‘Garish mud’), 216, 250 |
‘Skenker’, 97 |
‘Skêr, Die’, 101 |
‘Skip’, 110 |
‘Skrywer en samelewing’, 440 |
‘Skrywe rondom die jeugboek’, 459 |
‘Skrywers in die maalstroom’, 450 |
Skrywer, ten spyte van homself, kyk Georges Bernanos, écrivain malgré lui |
‘Skugter liefde’, 48, 101, 214 |
‘Sneeu’, 148-150 |
‘Somer’, 84 |
Sommer maar sing, 103-104 |
‘Sondag op die plaas’, 112 |
‘Sonder Afrikaans is ek niks’, 459 |
‘Sonder jou’, 72 |
‘Soos dié van gister’, 71 |
‘South Africa, my problem’, 157, 160, 163, 251, 276, 279 |
Stad, Die (onvoltooid), 126 |
‘Stellenbosch, my vallei’, 55, 77-78, 193, 217, 218, 281, 338 |
‘Stellenbosche gewete’, 100 |
‘Stilbaai se duine, Stilbaai se sand’, 35 |
‘Studente-dagboek’, 57, 71 |
| |
| |
‘Swart Kersfees’, 120 |
Swart ster oor die Karoo, 265 |
|
‘Teer verhaal’, 101 |
‘Toekomsfiksie en die letterkunde’, 267 |
‘Totdat’, 68 |
Twee strandlopers, 301-302 |
|
‘Variasie op 'n herfstema’, 101 |
‘Vendetta's island’, 215 |
Venster, Die, 247 |
‘Ver is die rus’, 85 |
‘Verlore koninkryk’, 71 |
‘Vernietigers’, 113 |
Versamelverhale, 460 |
Vertrou op môre, 104-105 |
‘Verwagting’, 69 |
‘Vigil’, 215 |
‘Vir jou’, 98 |
‘Vlam, Die’ |
Voetbal of fortuin, 247 |
‘Voete loop op duister see’, 107-108 |
‘Vou jou hare se donker laning om my’, 109 |
‘Vriend, Die’, 102-103, 106, 107, 109 |
‘Vriendskap is nie meer’, 102 |
‘Vrou’, 111 |
‘Vroutjie in swart’, 86 |
‘Vryheid’, 114 |
‘Vry van doelloosheid en bande’, 66 |
|
Waai, Suidoos, 247 |
Waar jý sterwe, 359, 367, 368-371, 376-376, 379, 381, 411, 446, kyk ook Man apart, A |
‘Want jy sal alleen bly’, 84 |
‘Weerontmoeting’, 85-86 |
‘Wildeboek’, 105-106 |
‘Wilde gras’, 113 |
‘Wit op swart’, 215, 216, 218, 285 |
‘Writing in South Africa, 383-384 |
|
|