Afrikaansche waardeering.
Een lid te Durban, die ons om vlugschriften-leesstof vroeg, schreef ons tevens: ‘Ek wil die geleentheid te baat neem om U mee te deel hoe hoog ek u orgaan op prijs stel en hoe ek elke maand met verlange daarna uitsien. Ek hoop dit sal U enigsins vir u onbaatsugtige arbeid virgoed om te weet dat in 'n ver uithoek van Afrika, in 'n oorwegende Engelse stad, nog tenminste een afstammeling van die Nederlandse stam is wat in die stilte die Nederlandse verlede en hede waardeer en hooghou, die werk wat u belangeloos verrig waardeer, en met genoe sien hou die ou Stamland nog 'n eereplaas in die wereld handhaaf. Mij beste wense vergesel U werk’.