Zuid-Afrika
Saamhoorigheid van Afrikaners en Hollanders.
Onder dit hoofd vinden wij in de Afrikaansche pers een overzicht van de ontvangst der Synode door de Afd. Kaapstad van het A.N.V.
Aan het uitvoerig verslag ontleenen wij het volgende:
‘Die verrigtings het 'n aanvang geneem met 'n openingswoord van welkom deur die Voorsitter. Dit was die Verbond 'n eer om die Sinode te verwelkom. Spr. gee 'n kort oorsig van die ontstaan en werk van die Algemeen Nederlands Verbond. Die Bond het baie goeie werk hier gedoen, veral op taalgebied. Die groot doel van die Verbond was die belange van die Hollandssprekendes te behartig, sowel hier in Suid-Afrika as ook oor die hele wêreld. Ook wys hy daarop wat die Ned Ger. Kerk gedoen het vir die handhawing van die Hollandse taal, en dus pas die A.N. Verbond en die N.G. Kerk goed by mekaar.’
Over Dr. D.B. Bosman, die een pleidooi hield voor herdenking door de Synode van Van Riebeeck's landing, op het voetspoor onzer Afd. Kaapstad, wordt gezegd:
‘Toe hy in Holland en lid van die Hoofbestuur van die A.N. Verbond daar was het hy bevind dat daar taamlik onkunde bestaan aangaande die Afrikaanse taalbeweging. Hy het getrag lig te versprei, en hy hoop dat die plaaslike tak hierdie werk sal voortset. Verder wys hij daarop dat Nederlands bier alleen kan bly voortbestaan in die vorm van Afrikaans. Hooghollands het hier geen kans van voortbestaan nie.’
Ds. Roome bracht de Afd. uit naam van het bestuur der Synode hartelijk dank voor de heerlijke ontvangst.
‘Hy wys vervolgens op die bande wat die Afrikaners en die Hollanders so nou aan elkander bind. Hy wys ook op die voortreflikheid van Afrikaans, wat o.a. daaruit blyk dat as Hollanders hier kom hulle binne die 6 maande Afrikaans begin praat. Die Afrikaans was inlands net soos die Kanniedood, en dit sal net so min doodgaan als die Kanniedood. Spreker swaai ook mevr. Loopuyt baie lof toe vir al die goeie werk deur haar verrig in die Nederlandse Verbond sowel as daarbuite.’
Ook oud-president F.W. Reitz, de verknochte vriend van ons Verbond, heeft het woord gevoerd.
‘Hy hoor graag Hollands, maar dan moet dit van 'n Hollander kom, want ons Afrikaners kan nie Hollands praat nie. Spreker gee in alle beskeidenheid die predikante ook so 'n bietjie daar van langs weens hulle gebrekkige Hollands. Waarom preek en bid hulle nie in Afrikaans nie; die Here verstaan hulle net so goed. Voortgaande toon hy aan, hoedat die A.N.V. ook help om die Afrikaanse taal te handhaaf. Die genootskap doen baie goeie werk en hy hoop dat die Sinode meer belang in hierdie genootskap sal gaan stel, en dat daar in elke gemeente 'n tak van die A.N.V. zal gestig word.’
Ds. Steytler bracht dank aan het Afdeelingsbestuur voor den ‘baie aangename aand’, waarop muziek, zang en voordracht zoo rijkelijk werden ten beste gegeven.
‘Hy pleit vir nouere toenadering tussen Afrikaners en Hollanders en wys daarop hoeveel die Hollanders in die verlede vir die Afrikaners gedoen het. Dink maar daaraan wat hulle vir ons in die dae van die Twede Vryheidsoorlog gedoen het. Dat die Hollanders en Afrikaners bymekaar behoort blyk weer uit die hartlike samesyn. Ook hy pleit vir die stigting van takke van die A.N.V. in alle gemeentes.’
Het slotwoord werd gesproken door de Afdeelingscretares, mevr. Loopuyt-Maas.
‘....sy hoop dat die mooie woorde van vanaand nie more weer vergeet sal wees nie. Verder praat sy oor die boekery van die A.N.V. en sê dat Dr. Van Everdingen in Holland aan die hoof daarvan staan, en hy sou graag boeke verskaf as aan hom geskrye wordt. Dit blyk dat die Afrikaners wel Hollandse boeke lees. Verder maak sy die omruiling van Hollandse boeke, wat bekend staan onder die naam van die Rondgaande Boekery, duidelijk. Daar was baie mooie en leersame boeke daaronder. So 'n kis boeke kon drie maande op een plek bly, en dan gaan dit weer na 'n ander plek. ‘Vergeet nie die Rondgaande Boekery nie,’ was haar sluitingswoorde.’