Antilliaanse Cahiers. Jaargang 1-2(1955-1956)– [tijdschrift] Antilliaanse Cahiers– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 4] [p. 4] Uys Krige Lied van die reendruppel fragment Ek keer terug vir my vlerke, laat my terugkeer! Ek wil sterf, sterwe... weer wees wat ek was weleer. Ek wil weer water wees silwer en blond: Silwer onder die helder sterre, blond in die morestond. Vorige Volgende